Klets in #hugsmile met ChatZilla

ChatZilla
Direk na die chat
ChatZilla
ChatZilla. Kliek op die prent vir 'n vergroting.
ChatZilla skep 'n kletsomgewing in #hugsmile, 'n kletskanaal waar ek dikwels aanlyn is. Sien ook die Changelog (Engels). Die huidige weergawe is 3.0, vrygestel op 31 Desember 2012.

Installasie

  1. Laai die program af.
  2. Maak die leêr oop (deur daarop te dubbelkliek)
  3. Sou 'n venster verskyn, druk op uitvoer (Windows XP en Windows Vista) of ja (Windows 7 en Windows 8). Indien dit verlang word, tik jou wagwoord in.
  4. Kliek nou op install.
  5. Die kanaal #hugsmile sal vanself oopmaak; al wat jy moet doen is om te tik en enter te druk. As jy ChatZilla nog 'n keer wil oopmaak nadat jy daardie venster gesluit hêt, gaan na die werkskerm en dubbelkliek op ChatZilla.
Enige vrae? Kontak my deur die kontakblad!